Link
Hart tot Hart met God Joernaal
Wat jy in die Hart tot Hart met God Joernaal sal kry: 1. π 30 Bybelverse - 30 kragtige verse wat jou elke dag sal inspireer. 2. βοΈ Skrif vir die Dag - Spasie om die Skrif te neerskryf en daaraan te reflekteer. 3. π¬ Wat sΓͺ God vandag vir my? - Ruimte om God se boodskap vir jou lewe neer te pen. 4. π Gebedspunte - Kyk na die areas van jou lewe waar jy spesifieke gebede kan rig. 5. π Waarvoor ek vandag dankbaar is - Vra jouself af wat jy elke dag waardeer. 6. π Skryf 'n brief aan God - Persoonlike ruimte om jou gedagtes, vreugdes en vrese met God te deel. 7. π My Gunsteling Bybelverse - 'n Deel om jou gunsteling vers op te teken. 8. π€οΈ My Geloofspad - Volg en bekyk jou geestelike groei elke maand. 9. π³ My Dankbaarheidsboom - 'n Pragtige aktiwiteit om te fokus op wat jy elke dag waardeer. 10. π€ Voltooi die Bybelvers - 'n Leuke aktiwiteit om jou kennis van die Skrif uit te brei. 11. π§© Geloofs Blokraai - Vermaaklike kruiswoordraaisels om jou geloof te versterk. 12. π Refleksie op my Geloof - Ruimte om na te dink oor jou geestelike reis. 13. πΏ Weklikse Gebed - Een weeklikse gebed om jou geloof te versterk en jou hart op God te fokus. Waarom jy hierdie joernaal moet hΓͺ: β¨ Naby aan God: Hierdie joernaal is ontwerp om jou elke dag nader aan God te bring. ποΈ Persoonlike Groei: Spasie vir gebed, refleksie en geestelike ontwikkeling. πΈ Praktiese Werkkaarte: Maak jou geloofsreis lekker en interaktief met aktiwiteite wat jou sal uitdaag. π Vroulike Gemeenskap: Ideaal vir vroue wat hul geloofsreis wil versterk en meer as ooit wil groei in Christus.
RΒ 60,00
/ 1 QTY
RΒ 120,00
Waar my Hart Hom vind. 365 dae deur die Bybel
Waar my hart Hom vind β 365-Dae Bybelleesgids ππ Waar my hart Hom vind is meer as net βn Bybelleesgids; dit is βn reis na jou hart se diepste plekke, waar jy God se liefde en leidingskap in elke bladsy sal ervaar. Hierdie 365-dae-gids is ontwerp om jou elke dag te lei in die ontdekking van God se Woord πβ¨, jou innerlike krag te bou πͺ en jou geestelike reis te versterk π±. Elke maand word 'n spesiale fokusgebied gegee om jou in βn bepaalde deel van die Bybel te lei, terwyl die planne eenvoudige maar kragtige riglyne bied om die Bybel te lees en te mediteer ππ‘. Die gidse bevat ook inspirasie, gebede ππ¬, en refleksies om jou hart te help groei en God se teenwoordigheid elke dag te ervaar πΈ. Of jy nuut is in jou geloofsreis of 'n gevestigde wandel het, hierdie gids sal jou help om elke dag meer van God te ontdek en Hom in elke aspek van jou lewe te ontmoet ππ«. Waar my Hart Hom vind is βn geestelike reis vir vroue wat smag na meer β meer stilte, meer diepte, meer God. Hierdie gids neem jou op βn jaarlange pad van groei, ontdekking en rus in Sy teenwoordigheid. Wat jy ontvang: β¨ Sleutelvrae om jou Bybelreis dieper te maak π βn Leesgids van Januarie tot Desember ποΈ Maandelikse oordenking en refleksievrae β€οΈ My Hartspasie β βn persoonlike stilstaanplek π§© Geloofsblokkies blokraai vir lekker leer π³ Dankbaarheidsboom om vreugde vas te vang Of jy nuut is op jou geloofspad of net weer wil stilword β hierdie gids is gemaak om jou te herinner: Jou hart het βn plek β en dit is by Hom.
RΒ 40,00
/ 1 QTY
RΒ 70,00
Jy is Genoeg - 30 Dae Bybel dagstukkies
Jy is genoeg. Vir elke vrou wat stil breek en steeds opdaag. Hierdie 30-dae dagstukkie-boek is n sagte fluistering van God se waarheid oor jou lewe. Gevul met hoop, krag en herstel vir jou stil dae, moedelose oomblikke, en diepste gebede. Laat God jou herinner wie jy is, en hoe Hy jou sien. n Heilige reis terug na jou ware self. Wat jy binne sal vind: 30 diep dagstukkies elkeen geskryf met sagte eerlikheid en heilige waarheid. n Stukkie hemel vir elke vrou wat sΓͺ: Eks moeg maar ek gee nie op nie. ππ₯ Elke dag gee vir jou: π n Skrifvers wat reguit tot jou hart spreek π n boodskap van hoop wanneer jy op breek se rand staan π n gebed om jou woorde terug te vind πͺ n refleksie-vraag om stil by God te sit Vir die vrou wat: π€ stil moeg is π voel sys onsigbaar π« haarself iewers verloor het hier wag God op jou reg tussen die bladsye. ππΈ Hy fluister weer: Jy is nie klaar nie. Jy is genoeg. Jy is geliefd. ππ
RΒ 80,00
RΒ 99,00
Vroue wat staan nΓ die storm
β¨ Vroue wat staan nΓ‘ die storm β¨ βn Digitale gids van genesing, identiteit & hoop 5 diep modules πΏ Journaling-spasie πͺ· Krag-affirmasies π« Gebedsriglyne ποΈ Herstel. Staan. Herinner jou wie jy is. Jy is genoeg. Jy is nie klaar nie. π·
RΒ 49,00
/ 1 QTY
RΒ 99,00
Stiltetyd PDF Tracker
βJy wΓl stil raakβ¦ maar jou gedagtes is orals. Jy weet jy moet tyd maak vir Godβ¦ maar jy voel geestelik leeg.β Ek het presies daar gesit β en toe het ek hierdie eenvoudige hulpmiddel geskep: βn Stiltetyd PDF Tracker β vir 7 dae om jou te help stil raak, fokus en weer God se stem hoor. Dis sag, nie swaar nie. Geestelik diep, nie oorweldigend nie. 5β10 minute per dag. Mag hierdie βn begin wees van stilte wat lewe bring.
RΒ 25,00
/ 1 QTY
RΒ 60,00
Hier is ek, Here (Gebedsboekie)
βn Digitale gebedsboekie vir elke seisoen van die lewe In βn wΓͺreld wat hard jaag, wil jy nie jou geloof agterlaat nie. Hierdie boekie is jou heilige plek-in-die-hand, vir elke dag wat sag of swaar voel. Wat jy kry: 30 unieke gebede, elk geskryf vir spesifieke fases van die lewe: Tieners | Jong volwassenes | Getroude paartjies | 30s | 40s | 50+ βn Oordenkings- en refleksiebladsy om jou eie gedagtes neer te skryf βn βHier is ek, stuur Myβ toewydingsbladsy βn Dankgebed en slotbladsy vol vrede Elke gebed sluit af met βn Skrifvers Vol liefde, hoop en die sagtheid van God se teenwoordigheid Hierdie is nie net βn boekie nie β dis βn reis, 'n rusplek, en 'n herinnering: Jy hoef nooit weer gebed agter te laat nie. Laai dit af. Dra dit saam. Leef daarmee.
RΒ 80,00
/ 1 QTY
RΒ 150,00