Stiltetyd PDF Tracker
Stiltetyd PDF Tracker

Stiltetyd PDF Tracker

“Jy wíl stil raak… maar jou gedagtes is orals. Jy weet jy moet tyd maak vir God… maar jy voel geestelik leeg.”

Ek het presies daar gesit – en toe het ek hierdie eenvoudige hulpmiddel geskep:

’n Stiltetyd PDF Tracker – vir 7 dae om jou te help stil raak, fokus en weer God se stem hoor.

Dis sag, nie swaar nie. Geestelik diep, nie oorweldigend nie.

5–10 minute per dag.

Mag hierdie ’n begin wees van stilte wat lewe bring.
R 25,00

R 60,00