Jy is Genoeg - 30 Dae Bybel dagstukkies
Jy is Genoeg - 30 Dae Bybel dagstukkies
Jy is Genoeg - 30 Dae Bybel dagstukkies

Jy is Genoeg - 30 Dae Bybel dagstukkies

Jy is genoeg.
Vir elke vrou wat stil breek en steeds opdaag.
Hierdie 30-dae dagstukkie-boek is n sagte fluistering van God se waarheid oor jou lewe.
Gevul met hoop, krag en herstel vir jou stil dae, moedelose oomblikke, en diepste gebede.
Laat God jou herinner wie jy is, en hoe Hy jou sien.
n Heilige reis terug na jou ware self.

Wat jy binne sal vind:

30 diep dagstukkies elkeen geskryf met sagte eerlikheid en heilige waarheid.
n Stukkie hemel vir elke vrou wat sΓͺ: Eks moeg maar ek gee nie op nie. πŸ’”πŸ”₯

Elke dag gee vir jou:
πŸ“– n Skrifvers wat reguit tot jou hart spreek
πŸ’Œ n boodskap van hoop wanneer jy op breek se rand staan
πŸ™ n gebed om jou woorde terug te vind
πŸͺž n refleksie-vraag om stil by God te sit

Vir die vrou wat:
πŸ’€ stil moeg is
πŸ’­ voel sys onsigbaar
πŸ«€ haarself iewers verloor het

hier wag God op jou reg tussen die bladsye. πŸ•ŠπŸŒΈ
Hy fluister weer:
Jy is nie klaar nie. Jy is genoeg. Jy is geliefd. πŸ’—πŸ‘‘
RΒ 80,00

RΒ 99,00