Mika vlieg deur Suid Afrika op soek na die mense, produkte en besighede wat ons land besonders maak.
image

Onder die Wilgerboom

Welkom by Onder die Wilgerboom!
Waar stories, mense en trots Suid-Afrikaans bymekaar kom.
Onder die Wilgerboom is ’n plek waar ons plaaslike produkte, klein besighede, entrepreneurs en besonderse stories vier.
Ontdek. Ondersteun. Deel. Groei.
Kom sit ’n rukkie onder die wilgerboom…
Jy mag dalk iets besonders ontdek.
Onder die Wilgerboom — waar elke storie saak maak.