Mika vlieg deur Suid Afrika op soek na die mense, produkte en besighede wat ons land besonders maak.
Die Mullet

Die Mullet

R 149,00

R 200,00

⭐TOP NOTE
Swartpeper
Pomelo

💛HART NOTE
Salie
Laventel


⏳BASIS NOTE
Eikemos
Sandelhout

’n Vars, houtagtige mansgeur met ’n tikkie rokerige attitude. Swartpeper en pomelo sorg vir ’n vars, pittige opening, gevolg deur ’n aromatiese hart van salie en laventel. Eikemos en sandelhout gee die geur ’n warm, houtagtige afronding.

Geurprofiel: Vars • Pittig • Aromaties • Houtagtig • Warm