Mika vlieg deur Suid Afrika op soek na die mense, produkte en besighede wat ons land besonders maak.
Kanon

Kanon

R 149,00

R 200,00

⭐TOP NOTE no
Neutmuskaat
Kaneel
Kardemom
Pomelo

💛HART NOTE
Laventel

⏳BASIS NOTE
Liquorice
Sandelhout
Amber
Patchouli
Afrika-vetiver

’n Bedwelmende mansgeur met ’n ryk hart van speserye en houtagtige note. Die varsheid van pomelo en die warmte van neutmuskaat, kaneel en kardemom word gekombineer met ’n kenmerkende laventel-hart. Die basis van liquorice, sandelhout, amber, patchouli en Afrika-vetiver gee die geur ’n diep, warm en karaktervolle afronding.