Help jou kinders om die gebed wat Jesus ons geleer het, uit hulle hart te bid.
Ek Praat met my Vader is ’n splinternuwe kinderkerk-kurrikulum in 6 boodskappe oor die Onse Vader, een reël op ’n slag. Elke reël het sy eie Bybelverhaal: Jesus wat leer (Matteus 6), Jesaja en die heilige Koning (Jesaja 6), die manna (Eksodus 16), Jakob en Esau (Genesis 33), Petrus in die tronk (Handelinge 12) en Dawid se lofprysing (1 Kronieke 29). Teen Boodskap 6 bid die kinders die hele gebed uit hulle kop, met aksies.
Wat is binne-in?
• 6 volledige lesse met speletjies, visuele lesse, en opsionele kleingroepbladsye en toneelstukke
• Wysigbare PowerPoint-skyfies, ook as PDF
• ’n Tuisblad vir elke les
• Volledige handleiding, Leiersgids en gids vir 3–6-jariges
Maklik om aan te bied met alledaagse goed soos brood, ’n lemoen en peper in water, sonder video.
6–12 jaar
Evangelie-gesentreerd en deur die Heilige Gees gelei
Lisensie: een kerk, bediening of gesin.
Ook in Engels beskikbaar: Talking to My Father.
SKU: KCSA-TMF-AF