Children Knowing the Word-Growing in the Lord
image
JESUS LEEF – Gratis Paasfees Kinderboodskap

Carla Els

· 22 days ago

JESUS LEEF – Gratis Paasfees Kinderboodskap

1 review

Laai hierdie gratis Paasfees kinderkerk boodskap af en help kinders verstaan dat Jesus leef! Hierdie volledige kinderbediening hulpbron is perfek vir kinderkerk, skole en huisgebruik.

Die les fokus op die opstanding van Jesus en leer kinders dat God die Vader ’n plan gehad het, Jesus vir ons sondes gesterf het, en die Heilige Gees ons help om vir God te leef.

Hierdie kinderkerk les sluit in:
• Volledige lesplan
• PowerPoint (editable)
• JPEG slides
• Speletjie en aktiwiteite
• Bybelboodskap en toepassing
• Verklaring en bediening oomblik

Ideaal vir:
Paasfees dienste, kinderkerk programme, skole en gesinne.

Hierdie gratis kinderbediening les is beskikbaar in Afrikaans en English.

Laai nou af en deel met ander kinderbediening leiers.
SKU: KC-JESUSLEEF-AF-2026-FREE