Children Knowing the Word-Growing in the Lord
image
God se Skepping: 5 weke se kinderklesse vir laerskool kinders

R 75,00

R 85,00

Ontdek wie God is deur die ongelooflike Groot Vyf! Hierdie 5-les kinderreeks gebruik bekende diere soos die leeu, olifant, buffel, renoster en luiperd om kinders te leer van God se krag, wysheid, geloof, beskerming en Koningskap. Elke les bevat ’n fokusvers, kreatiewe voorwerplesse, visuele lesse, prettige uitdagings en Bybelse waarhede wat kinders se harte diep aanraak.

Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool of midweek groepe. Ontwerp vir kinders 6–12 jaar en maklik om aan te bied.

Aflewering van Jou Produk
📥 Sodra betaling ontvang is, verskyn jou aflaai-skakel outomaties op die faktuur wat per e-pos aan jou gestuur word. Jou materiaal is onmiddellik beskikbaar.
SKU: SKU: KC-G5-2025