Children Knowing the Word-Growing in the Lord
image
Vrymakende Waarhede 2 –4 weke se kinderkerklesse vir laerskool kinders

R 75,00

R 85,00

Vrymakende Waarhede 2 is ’n kragtige 4-week kinderkerk reeks wat kinders help om geestelik te groei en in ware vryheid te leef. Hierdie reeks leer kinders om nederig te bid, God se stem te hoor, Sy vreugde bo omstandighede te kies, en te vertrou dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet.

Elke les is Skrifgebaseer, prakties en maklik om aan te bied, en help kinders om geloof toe te pas in hulle alledaagse lewe. Ideaal vir Kinderkerk, Sondagskool of midweek bedieninge.

Elke les sluit in:
Fokusvers · Gebed · Bybelstorie · Ysbreker · 2 kreatiewe voorwerplesse
Ouderdom: 6–12 jaar

Aflewering van Jou Produk
📥 Sodra betaling ontvang is, verskyn jou aflaai-skakel outomaties op die faktuur wat per e-pos aan jou gestuur word—onmiddellike toegang tot jou materiaal.
SKU: VW225