Leer kinders om met vrymoedigheid te bid en met God te praat soos met ’n vriend! Bid met Vrymoedigheid is ’n kragtige 4-les reeks wat kinders help verstaan dat God naby is, luister, en graag met hulle wil praat. Deur eenvoudige, Bybelgefundeerde praktyke ontdek kinders hoe om gebed deel van elke dag te maak.
Elke les sluit in ’n fokusvers, gebedsmoment, swaardsoek-verse, ’n Bybelboodskap wat maklik verstaan word, ’n prettige ysbreker en twee kreatiewe voorwerplesse wat die waarheid prakties illustreer.
Perfek vir Kinderkerk, Sondagskool of midweek bedieninge vir kinders 6–12 jaar.
Sluit in: PDF met volledige lesse · kragverse · speletjies · gebede · voorwerplesse
Aflewering van Jou Produk
📥 Sodra betaling ontvang is, verskyn jou aflaai-skakel outomaties op die faktuur wat per e-pos aan jou gestuur word. Jou materiaal is onmiddellik beskikbaar.
SKU: KCSA-KWB-2025-AF