’n Blymoedige Gewer – 4 Weke Kinderkerk Reeks

’n Blymoedige Gewer – 4 Weke Kinderkerk Reeks

Leer kinders om met liefde, vreugde en ’n oop hart te gee! Hierdie kreatiewe reeks bevat 4 lesse met Skrifgebaseerde boodskappe, prettige ysbrekers, Bybelstories, en visuele voorwerplesse. Elke week fokus op temas soos om God eerste te kies, blymoedig te gee, nie selfsugtig te wees nie, en ’n omgee-hart te hê.

Sluit in: PDF met lesse, kragverse, gebede, speletjies en voorwerplesse.
Ouderdomsgroep: 6–12 jaar
Taal: Afrikaans
Aflewering: 📥 Jy sal ’n aflaai-skakel ontvang sodra betaling ontvang is.
SKU: YjKvC5kV
R 100,00