Hier kan u 'n afspraak maak of opdragte bestel. Here you can make a booking or order assignments.
KLIEK HIER OM 'N AFSPRAAK TE MAAK vir 'n persoonlike OF aanlyn klas (R210 per les individueel. Kry 10% afslag wanneer u 4 of meer lesse op een slag bespreek. / R140 per leerder vir n groep) / CLICK HERE TO MAKE A BOOKING for an in person OR online class (R210 per lesson individual or R140 per learner in a group). 10% discount when you book more than 4 lessons at a time.
Opdragte per maand (slegs graad 10 - 12)
Opdragte ( 1 per week) sal gestuur word. Voltooi die opdrag en stuur terug met whatsapp. Antwoorde sal gemerk en met korreksies en verduidelikings teruggestuur word.
R 340,00
R 360,00
Opdrag/ Assignment Graad 11
Opdrag van +-30 punte oor n spesifieke onderwerp. Die opdrag sal aan u gestuur word om te voltooi. Stuur dan die antwoord terug met whatsapp. Daarna sal die opdrag gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.
R 90,00
Opdrag/ Assignment Graad 12
Opdrag van +-30 punte oor n spesifieke onderwerp. Die opdrag sal aan u gestuur word om te voltooi. Stuur dan die antwoord terug met whatsapp. Daarna sal die opdrag gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.
R 90,00
Opdrag/ Assignment Graad 9
Opdrag van +-30 punte oor n spesifieke onderwerp. Die opdrag sal aan u gestuur word om te voltooi. Stuur dan die antwoord terug met whatsapp. Daarna sal die opdrag gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.
R 90,00
Vraestel Graad 9 / Question paper Grade 9
Vraestel van 50 / 100 /150 punte oor onderwerpe soos deur u gespesifiseer. Die vraestel sal aan u gestuur word. Stuur dan die antwoorde terug met whatsapp. Daarna sal u antwoorde gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.
R 120,00
Vraestel Graad 10 / Question paper Grade 10
Vraestel van +- 50 / 100 of 150 punte oor n onderwerpe soos deur u gespesifiseer. Die vraestel sal aan u gestuur word om te voltooi. Stuur dan die antwoorde terug met whatsapp. Daarna sal die vraestel gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.
R 120,00
Vraestel Graad 11 / Question paper Grade 11
Opdrag van +-50 / 100 / 150 punte oor n onderwerpe soos deur u gespesifiseer. Die vraestel sal aan u gestuur word om te voltooi. Stuur dan die antwoorde terug met whatsapp. Daarna sal die vraestel gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.
R 120,00
Vraestel Graad 12 / Question paper Grade 12
Vraestel van +- 50 / 100 /150 punte oor n onderwerpe soos deur u gespesifiseer. Die vraestel sal aan u gestuur word om te voltooi. Stuur dan die antwoorde terug met whatsapp. Daarna sal die vraestel gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.
R 120,00