Vraestel van +- 50 / 100 of 150 punte oor n onderwerpe soos deur u gespesifiseer. Die vraestel sal aan u gestuur word om te voltooi. Stuur dan die antwoorde terug met whatsapp. Daarna sal die vraestel gemerk word en met verduidelikings en korreksies teruggestuur word.