Kinders wat Bid – Leiers wat Lei (Webinaar vir kinderkerk leiers en Vrywilligers)

Kinders wat Bid – Leiers wat Lei (Webinaar vir kinderkerk leiers en Vrywilligers)

KINDERKERK LEIERS VRYWILLIGERS
Sluit aan by ons kragtige 90-minuut webinaar:

📌 Kinders wat Bid – Leiers wat Lei saam met Leon en Jackie

📅 Datum: 28 Mei
🕒 Tyd: 20:00 - 21:30
🗣️ Taal: Afrikaans

📍 Aanlyn via Google Meet
💸 Slegs R50 per persoon
🎯 Leer hoe om kinders te help groei in gebed

📘 Ontvang praktiese idees, visuele les idees, notas, en geestelike bemoediging
📩 Google Meet-skakel word per e-pos gestuur na betaling

🛑 Moet dit nie misloop nie – skryf nou in:
👉https://take.app/kidzconnectsa/p/cmav1rlq60029la04xl1llkal
🙏 Inspireer en Bou kinders se gebedslewe.

👉 Sodra jou betaling en bewys van betaling ontvang is, sal jy ’n e-pos ontvang met jou faktuur en die aflaaiskakel. Die aflaai skakel is op die faktuur.

🔒 Hierdie skakel is slegs vir jou eie gebruik — ons vra asseblief dat jy dit nie met ander deel nie. Elke persoon moet individueel registreer en betaal om by te woon.

✍️ Skryf nou in en laat God jou gebruik om kinders se gebedslewe te versterk!
SKU: KWB-TRN-AF-2025
R 50,00