Onthou jy nog die klassieke rympies en liedjes uit jou kinderjare?
Vinkel & Koljander is 'n opwipboek met prettige illustrasies wat hierdie liedjies opnuut lewendig maak 'n nuwe geslag leser. Die boek bevat rympies wat ouers en kinders saam kan geniet soos: Vader Jakob, Wielie-Walie, Bobbejaan klim die berg, Trippe Trappe Trone en Jan Pierewiet.