Langpad Jolyt

Langpad Jolyt

Langpad Jolyt bokse is perfek om woelwaters besig te hou op die langpad.
Hierdie aktiwiteitsbokse sluit nie net prettige aktiwiteite in nie, maar is opvoedkundig en ontwikkel fyn motoriese vaardighede.

Geskik vir kinders 24 maande +
Sluit 7-8 aktiwiteite in per boks
Rย 325,00