image
image

Tokat Plaas Kamp

Keer terug na my, spreek die here van die leërskare, en ek sal na julle terugkeer!
Sagaria 1:3

Neem asb Kennis:

Slegs kampplek beskikbaar (Geen chalets/Kamers)
Ablusie Geriewe beskikbaar
Slegs eenfase krag met sentrale beligting en plugs vir
haardroeers (Geen kragpunte by staanplekke.)
Sommige staanplekke met skaduboom, ander nie.
Ten volle selfsorg
Slegs persone met geldige registrasies sal toegelaat word op die perseel.