Boepie balm🤰🌼
Met net die BESTE bestandele om jou vel te voed en versorg en TE beskerm. Hou jou vel elasties en sag en help om rekmerke te voorkom... Maar ook rekmerke te verkig na swangerskappe. Byewas is bekend vir die goeie beskermende laag wat dit vorm om die vel vogtig te hou. Natuurlik is beter ... Kan ook voordelig wees vir litmerke!😁🤩
Kry vandag nog jou Boepie balm. Geure om van te kies en keur.