Consistency is Key 🔑
image

Oil Of Joy

100% Natural and Organic Essential Oil Products ✨️

Joy Calm Blend for Anxiety and Emotional support

Beskikbaar tans in 10ml Aanrol 20ml Aanrol 20ml Sprei 30ml Sprei

R 200,00

Joy Calm Blend for Anxiety and Emotional support

Oil of Joy Calm - Selfmeng opsie

Calm Selfmeng Pakket Hoe om jou Oil of Joy Self-Mengsel te gebruik. ✨️Ons Self-Meng Opsie gee jou die vryheid om jou eie ervaring aan te pas, terwyl jy steeds die wonder van ons spesiale essensiële olie mengsel geniet. ✨️Wat is ingesluit: 5ml van Oil of Joy Calm – ons unieke mengsel van suiwer, terapeutiese essensiële olies 100ml Gefraksioneerde Klapperolie – ‘n sagte, velsorgende dra-olie ✨️Menginstruksies: Vir die beste resultate, gebruik 15 druppels essensiële olie per 10ml dra-olie. Skud jou Oil of Joy Calm mengsel liggies voor gebruik. Voeg in ‘n skoon houer 15 druppels van die mengsel by elke 10ml klapperolie. (Bv., vir 30ml gebruik jy 45 druppels.) Meng goed en bêre dit in ‘n glasbotteltjie – verkieslik amber. Hoe om aan te wend: Wend liggies aan op polspunte, slaapareas, of enige plek van ongemak. Onthou "Calm" is effektief vir angstigheid, depressie, pyn, inflammasie, artritus, fibromialgie, rug, nek, skouer, kniee pyne asook Menopause simptome sowel IBS ens. Rustigheid, Fokus en beter slaap. 👃🏼Asem diep in en laat die kalmte jou mee voer. Gebruik dit daagliks en konsekwent vir die beste resultate. 🔑 3 to 4 keer per dag of elke 2-3ure is noodsaaklik vir beste resultate. 🩷Sag. 💜Doelgerig. 🩵Effektief. Voel vry om kleiner hoeveelhede te meng soos nodig – en dra jou kalmte saam met jou, waar jy ook al gaan. 3% - 8-10 druppels per 10ml 5% - 15-20 druppels per 20ml

R 445,00

Oil of Joy Calm - Selfmeng opsie