“Big Sister” & “Little Sister” Stel — Sagte Wit T-hemde vir Sussies

“Big Sister” & “Little Sister” Stel — Sagte Wit T-hemde vir Sussies

Vier die spesiale band tussen groot en klein sussies met hierdie oulike “Big Sister” & “Little Sister” stel van Ouma & Co. 💛 Perfek as aankondiging van 'n nuwe baba, vir gesinsfotosessies of as 'n liefdevolle bederf.

Hierdie sagte wit T-hemp stel spog met 'n tydlose blomme ontwerp en kwaliteit drukwerk — gemaak om herinneringe te vang én gemaklik te dra.

✔ Beskikbaar in babygrow vir die klein sussie en T-hemp vir die groot sussie
✔ Hoë kwaliteit katoen — sag op klein lyfies
✔ Ideaal vir spesiale geleenthede, geskenke of daaglikse pret
✔ Deel van die geliefde Ouma & Co familiegeskenk-reeks

👩‍👧 Want niks sê "ons hoort saam" soos bypassende sussie-uitrustings nie!
R 400,00
1 left

Optional