KidzConnectSA Winter Bundel – 5 Lewensveranderende Reekse vir slegs R185!

KidzConnectSA Winter Bundel – 5 Lewensveranderende Reekse vir slegs R185!

Al sneeu dit nie in Suid-Afrika nie, is die winter die perfekte tyd om kinders se harte warm te maak met die waarheid van God se Woord!

Hierdie beperkte aanbod gee jou 5 volledige KidzConnectSA lesreekse (normale waarde R500) vir net R185. Dis die ideale kombinasie van nuwe materiaal en gunstelinge – perfek vir kinderkerk, vakansieprogramme of kleingroepe.

Wat jy ontvang:
📘 Ontdek Jesus in Matteus – Leer Jesus ken as Koning, Leraar, Voorsiener en Getroue Vriend.
🛡️ Staan Sterk – Leer kinders om die volle wapenrusting van God aan te trek.
🚗 Op Pad met God – Ontdek die Tien Gebooie op ’n kindervriendelike, genade-gevulde manier.
🏆 Oorwinning in die Skool van die Lewe – Help kinders groei in identiteit, geloof en karakter.
🌱 BONUS: Kinders kan Groei in God – ’n Ekstra volledige reeks oor geestelike groei!

Elke lesreeks bevat:
4 Bybelgefundeerde lesse

Voorwerplesse, speletjies, swaardsoekverse en memoriseerverse

Ysbrekers, aktiwiteite en praktiese toepassing

Drukgereed en maklik om aan te bied

Ontwerp vir kinders tussen 6–12 jaar oud

Digitale Produk – Gebruik dit dadelik
📥 Jy sal jou faktuur en aflaai-skakel per e-pos ontvang nadat betaling ontvang is.
Geen versending nodig nie. Geen wag nie. Net bediening!

🧡 Toerus jou span. Bou jou kinders. Vul hierdie winter met geloof en vreugde.
📅 Slegs beskikbaar vir ’n beperkte tyd – moenie dit misloop nie!
SKU: KCSA-WINTER-BONDEL-5PK-2025
R 185,00