Mega USB – Afrikaans

Mega USB – Afrikaans

Hierdie USB bevat al ons Afrikaanse kinderkerk-lesreekse in een volledige pakket – saam met gratis aanbiddingsmusiek! Perfek vir plaaslike gemeentes wat maklik toegang wil hê tot al ons materiaal.

15+ volledige lesreekse

Bonus musiekliedjies

Alles in PDF formaat, maklik om te druk of te deel

Hierdie USB bevat al ons Afrikaanse lesreekse tot en met April 2025. Dit sluit nie nuwe lesse in wat daarna uitgereik is nie. Besoek ons aanlynwinkel of WhatsApp-groep vir die nuutste inhoud.

Aflewering is by die prys ingesluit. Jou USB sal landswyd versend word met Courier Guy. Ons sal vir jou ’n WhatsApp-boodskap stuur met opsporingsinligting sodra jou pakkie gestuur is.

Laat asseblief 5–8 werksdae toe, afhangend van waar jy is.
SKU: KCSA-USB-AF-MEGA
R 650,00