Tabak for Men

Tabak for Men

Tabak vertel die verhouding tussen man en aarde. `n Hout-spesery basis wat sterk gekontrasteer word met sagte sitrus en vuursteen. Definitief die parfuum vir `n luukse aand uit of `n besigheidsafspraak.

30ml oil based perfume
Rย 150,00