30ml Oil based perfume
Plaasmeisie is `n diep natuurlike duet van natuurlike patchouli olies wat aangevuur word deur vrugtige blomme en sagte speserye. Die perfekte geur kombinasie vir die moderne, bevryde vrou.
Smell nice in Afrikaans! BUT if you are South-African and you verstaan Afrikaans, then you will also LOVE our new proudly South-African Perfume from Boersoek.
Proudly South-African, definitely locally made
Ruik lekker in Afrikaans ! Boersoek handgemaakte parfuum.