Volgende afsnydatum: 15 Mei 2026
image
image

Freestate Lamb

Heerlike organiese lam-en-skaapvleis direk van die plaas naby Vrede. Netjies gemerk en vakuum verpak vir maklike gebruik vir enige iemand.

Bestel voor 15 Mei 2026.

Plaas bestelling
Plaas jou bestelling volgens die 6 snit opsies beskikbaar. Aflewering een keer 'n maand.
Vol of halwe opsies beskikbaar