Kaas Broodjie
Vars of Gerooster Kaas toebroodjie.
R 20,00
Ham & Kaas Toebroodjie
Ham en Kaas toebroodjie.
R 25,00
Hotdog
Weense worsie in lang bun met Tamatiesous
R 25,00
Hoender Mayo
Hoenderborse met Mayonnaise gemeng op vars broodjie met blaarslaai.
R 40,00
Vol Broodjie
Koue Vleis, Kaas, Tamatie, Blaarslaai, Sous.
R 30,00
Gevlokte Vark Broodjie
"Pulled Pork" broodjie met vars koolslaai
R 40,00
Groente Koppie
Gesnyde Groente Wortels, Komkommer, Soetrissie, Seldery & Baba Tamaties
R 22,00
Vars Vrugte
Vars Vrugte in Seisoen
R 7,00
Vrugte Koppie
Vrugte in Seisioen opgesny (Vrugte slaai)
R 22,00
Vrugte Stokkie
Vrugte in Seisoen gesny in groot porsie op Stokkie
R 20,00
Muffin
Groot Vars Gebakte Muffin (Verskeidenheid Beskikbaar)
R 19,00
Jorsie
Worsie op 'n stokkie met 'n deegie.
R 22,00
Worsie en Skyfies
Worsie opgesny en slap tjips gediep braai.
R 28,00
Hamburger
Burger Bun met lekker bees of hoender pattie, Blaarslaai, Tamatie, Kaas en lekker sous. Bees pattie en Hoender pattie word self voorberei.
R 45,00
Pasta Gereg
Pasta geregte word afgewissel Maandae, Woensdae, Vrydae: Spahgehetti Bolognaise Dinsdae & Donderdae: Ham & Kaas Pasta
R 40,00
Maalvleis Torpedo
Lekker Maalvleis en kaassous in 'n vars lang bun.
R 30,00
Bacon en Kaas Wrap
Bacon en Kaas op 'n wrap, gerooster.
R 40,00
Hoenderrepies en Skyfies
Hoender strippies met degie om en Slap TJips
R 35,00
Kerrie & Rys
NET OP VRYDAE Lekker kerriemaalvleis op rys.
R 40,00
Koeldrank botteltjies
Verskeidenheid
R 18,00
Water
750 ml Water beskikbaar in Still of Sparkling
R 15,00
Gegeurde Water
Verskeidenheid
R 16,00
Vrugtesap
Verskeidenheid beskikbaar
R 16,00
Powerade
Verskeidenheid beskikbaar
R 22,00
Slushie
Twee groottes beskikbaar. 150ml en 250ml
R 10,00
"Bubble" Tee
Vrugte balletjies "boba" bedien saam met 'n vrugte ystee.
R 35,00